Provinsiale netbalspanne. Netbalspelers van Sekondêre Meisieskool Oranje is ingesluit in verskeie Vrystaat Netbalspanne. Die meisies gaan gedurende die komende wintervakansie as provinsiale netbalspanne aan nasionale toernooie deelneem.
Vrystaat o.18 netbal 2025
- Kylie Steenkamp
- Jo-Deanne Matthys
Vrystaat o.17 netbal 2025
- Jana Jordaan
- Jenna du Plessis
Vrystaat o.16 netbal 2025
- Lara Louw
- Carli du Plessis
- Carli Uÿs
- Roné Strydom
Vrystaat o.15 netbal 2025
- Zani van der Merwe
- Carlé Nel
- Shirien Fernandez
- Clerise Smith
- Lynné Breytenbach
- Louise Liebenberg
Vrystaat o.14 netbal 2025
- Klara van Wyk
- Carmond Ziegler
- Mukie Makhetha
- Corli Marx
- Leandi Prinsloo
- Mieke du Preez
- Iske le Roux



Iske le Roux (inlas)
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









