Junior Debatspanne. Nie minder as agt Junior Debatspanne van Durbies het deelgeneem deel aan die ATKV Wes-Kaap Debatskompetisie se eerste rondte die naweek van 16 en 17 Mei wat deur Hoërskool Durbanville aangebied is. Die volgende Junior spanne dring deur na die semi-finale rondte op 6 en 7 Junie wat deur die Hoërskool Stellenbosch aangebied word:
- Christian Coetzer, Leila Viljoen en Sophia Viljoen
- Elizabeth Coetzer, Jana Muller en Charl Vries
- Tiaan Groot, George du Plessis, Stefan Lombard



Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








