ATKV Semi-finaal. Foto: Gerhard Nel, Izandri Strydom, Heilene Meintjes, Limay Kriel, Leonelle van Niekerk en Rigardt Strydom.
Vier senior en twee Junior debatspanne van Hoërskool Witteberg dring deur na die ATKV semi-finaal debatkompetisie.
Seniors:
- AJ Erasmus
- Zané Wessels
- Ané Joubert
- Illne Myburgh
- Lanri Labuschagne
- Tria-Marie Strydom
- Francisca Rheeder
- Judie Uys
Juniors:
- Gerhard Nel
- Izandri Strydom
- Heilene Meintjes
- Limay Kriel
- Leonelle van Niekerk
- Rigardt Strydom

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








