CR-Swart Voortrekkers Kommando. Foto: Isabel Botha, Marshall Landman, Hanno Kotze en Henke Minnaar.
Vier Wittebergers van die CR-Swart Voortrekkers Komando, Isabel Botha, Marshall Landman, Hanno Kotze en Henke Minnaar, het onlangs hul Presidentsverkenner-eksamens suksesvol afgelê.
Hierdie besondere prestasie het vir hulle ‘n uitnodiging na die eksklusiewe Presidentsverkenner-afrondingskamp besorg.
Die kamp vind tydens die Junie-skoolvakansie by Doornkloof plaas.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








