Free State DTMA uitslae. Alet-Catherine de Hart, leerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het aan die Dance Talent and Model Association kompetisie deelgeneem en skitterend presteer met vier eerste plekke.
Free State DTMA Provinsiale uitslae:
- Classical ballet: 1ste plek
- Repertoire ballet: 1ste plek
- Jazz solo: 1ste plek
- Lyrical solo: 1ste plek
Alet-Catherine ontvang ook die algehele Senior Trofee vir jaxx solo, classical ballet, repertoire ballet en lyrical solo.
En dit is nie al nie… Alet-Catherine ontvang ook ‘n spesiale beoordelaars-toekenning vir die beste tegniek asoo Vrystaatkleure. Sy kwalifiseer ook om nasionaal deel te neem!
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









