Free State Dance Awards. Twee leerders van Welkom Volkskool, Zoë Penn en Leila Maritz, is gekies as finaliste vir die Free State Dance Awards finaal wat Saterdag, 10 Mei in Bloemfontein aangebied word.
- Zoë Penn – Modern dance
- Leila Maritz – Musical Theatre
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkomvolkskool.co.za/
Foto verskaf










