)

Landloopliga 1- Hoërskool Framesby atlete presteer

Landloopliga 1. Sowat 60 Framesby leerders het aan die landloopliga 1 by Hoërskool Andrew Rabie, Gqeberha, deelgeneem. Framesby het, soos altyd, uitstekend gevaar. Framesby se atlete het drie van die moontlike vier afdelings gewen: junior dogters en -seuns asook senior dogters. Hulle behaal ook ‘n tweede plek in die senior seuns-afdeling.

Die volgende atlete van Framesby het onder die eerste vyf atlete in hul onderskeie ouderdomsgroepe geëindig:

  • Eerste plekke: Emma Ferreira (do.14), Jamie-lee Bester (do.17), Connor Bird (so.14) en Dallian Oerson (so.19)
  • Tweede plekke: Jaydene Tee (do.15), Minke van der Merwe (do.16), Ilke Wolmarans (do.19) en Cleushey Jansen (so.16)
  • Derde plek: Kylie Vermaak (do.19)
  • Vierde plekke: Elri Smit (do.15), Liane van der Merwe (do.16), Ben Nothnagel (so.15), Stefan Boshoff (so.16) en Niël Kruger (so.19)
  • Vyfde plekke: Esmeri Oberhauser (do.19), Stefan Roberts (so.14) en Liam Westraadt (so.15).

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.framesby.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal