JKA Vrystaat Proewe. Drie leerders van BVHS het deelgeneem aan die JKA Vrystaat Proewe in Bloemfontein.
- Mia Ehlers ontvang ‘n goue medalje vir kumite ( Free-Fighting) sowel as ‘n silwer medalje vir kata.
- Johan Bezuidenhout ontvang ‘n brons medalje vir Kumite ( Free – fighting) en ‘n silwer medalje vir sy Kata.
- Jandre Bezuidenhout ontvang ‘n silver medalje vir sy Kumite ( Free-Fighting) en behaal ‘n 5de plek vir sy Kata.
Al 3 hierdie leerders is dan ook gekies as deel van die Vrystaatspan wat vanaf 23 tot 25 Mei aan die JKA Nationals en African Cup toernooi in Johannesburg deelneem.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf











