Nasionale Hoërskole Atletiekbyeenkoms. Jaydin Parkin, atleet van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het skitterend presteer tydens die Nasionale Hoërskole Atletiekbyeenkoms.
Jaydin het as volg presteer:
- Hy verbeter die 24 jaar-oue Suid-Afrikaanse rekord van Schalk Pienaar
- Hy is aangewys as die beste baanatleet in Suid-Afrika
- Behaal die beste tyd in o.17 110m-hekkies in die wêreld met ‘n tyd van 13.01 sekondes.
- Hy ontvang die Victor Ludorum van die SA Hoërskole Atletiekbyeenkoms
- Jaydin verower drie goue medaljes.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








