Ovaalbaan wedrenne: “Cross buggy” 450cc standaardklas. Juan Mostert (links) en Waldo Oudshoorn (regs), van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het in George aan die ovaalbaan wedrenne deelgeneem. Albei seuns se vaders ry ook, maar in die 1000cc klas.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










