Hoërskool Punt-leerders neem deel aan Ovaalbaan wedrenne
Ovaalbaan wedrenne:  “Cross buggy” 450cc standaardklas. Juan Mostert (links) en Waldo Oudshoorn (regs), van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het in George aan die ovaalbaan wedrenne deelgeneem. Albei seuns se vaders…








