)

Hoërskool Outeniqua van George presteer in Tweekamp

By die 27ste Inter-Provinsiale Tweekamp byeenkoms wat op 3 Februarie gehou is, het 500 atlete van 7 provinsies deelgeneem.
Twee SA rekords en ses byeenkoms rekords is gebreek.
SWD het algeheel 3de geeindig
In die Skole afdeling het Hoërskool Outeniqua algeheel 2de geeïndig.

Op die foto VLNR is die trotse Kwaggas wat baie mooi presteer het : Gustav Schlechter, wat ‘n goue medalje verdien het, Lara  Schlechter, brons en André Kleynhans, ‘n silwer medalje. Baie geluk Kwaggas!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal