)

Wolf Pack Tennistoernooie – Primêre Skool Jim Fouché

Wolf Pack Tennistoernooie. Twee leerders van Primêre Skool Jim Fouché, Rocco Erasmus en Menienke van der Merwe, het albei deelgeneem aan die laaste 3 Wolf Pack Tennistoernooie en sodoende punte opgebou in die oranjebal kategorie.

Na die 4de toernooi wat dan genoem word “Wolf Pack Cup” word hulle posisies bepaal. Rocco Erasmus het toe 1ste en Menienke van der Merwe 2de geeïndig.

Om die prestasie nog groter te maak, moet in ag geneem word dat daar altesaam 60 leerders deelgeneem het.

Tennis Oranjebal Liga, Saterdag, 15 Maart 2025: Rocco Erasmus neem deel saam met 23 ander spelers in die stad. Hy eindig in die 6de plek.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://psjf.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal