All Girls Hockey Festival. Primêre Meisieskool Oranje se hokkie eerstespan het aan die “All Girls Hockey Festival” deelgeneem. Dit is by St. Peter’s Girls Prep School in Johannesburg aangebied.
Die toernooi het plaasgevind vanaf 20 tot 22 Maart en die dogters het soos volg presteer:
- OMS speel gelykop teen Clarendon 1 – 1
- OMS wen Brescia 3 – 0
- OMS wen St. Michael’s 5 – 0
- OMS wen Springfield 1 – 0
- OMS speel gelykop teen St. Cyprian’s 0 – 0
- OMS wen Wynberg 1 – 0
- OMS wen Herschel Girls 1 – 0
- OMS wen DSG 2 – 0


Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








