Prysskiet 2 2025. Hoërskool Fichardtpark leerders het aan die Prysskiet 2, 2025 deelgeneem en goed presteer.
O.21A – 1
- Stefan Snydert
- Mariné Steyn
- Monique Steyn
- Kara van der Merwe
O.16A – 3
- Anje Blom
- Emma Labuschagne
- Juan Prins
- Marice van der Merwe
O.14A – 3
- Phoebe Greyling
- Frieda-Marie Labuschagne
- Madré van der Merwe
- Albert van Jaarsveld



Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf











