)

Wildeklawer Super 16 Atletiek – Hoërskool Transvalia

Wildeklawer Super 16 Atletiek. Die atlete van Valia Atletiek, Vanderbijlpark, het uitmuntende prestasies gelewer tydens die 2025 NWU Wildeklawer Super 16 Atletiek byeenkoms.

Medaljewenners:

0.19 Seuns

  • Dantè Oosthuizen – 2de plek in 110m Hekkies
  • Adriaan Terblanche – 3de plek in Hoogspring
  • Dihan Crause – 1ste plek in 100m en 2de plek in 200m
  • Shane du Preez – 2de plek in Driesprong
  • Timothy Mathews – 3de plek in Gewigstoot en Diskus

0.19 Dogters

  • Mieke Grobler – 2de plek in 100m Hekkies
  • Danel Brink – 1ste plek in Diskus en 3de plek in Gewigstoot
  • Lenique de Winnaar – 1ste plek in 100m en 200m
  • Alethea Visser – 1ste plek in Verspring
  • Minki Nortje – 1ste plek in Driesprong

0.17 Seuns

  • Brandon Mathews – 1ste plek in Gewigstoot en 3de plek in Diskus
  • Eduan Rademan – 2de plek in 3000m en 1500m

0/17 Dogters

  • Selna van As – 1ste plek in 3000m en 2de plek in 1500m
  • Lumé Janse van Rensburg – 2de plek in Hoogspring
  • Taylon van Breda – 1ste plek in 100m Hekkies, Driesprong en Verspring
  • Astrid Fourie – 1ste plek in 400m en 2de plek in 200m en 100m

0.16 Seuns

  • Divan Swanepoel – 1ste plek in 100m en 3de plek in 200m
  • Michael Redlinghuys – 2de plek in Hoogspring en 3de plek in 400m
  • Waldo Mclean – 1ste plek in Spiesgooi
  • Aldo Fourie – 3de plek in Diskus

0.16 Dogters

  • Ané Nieuwenhuizen – 3de plek in Verspring
  • Janicka du Plooy – 2de plek in 100m Hekkies en 3de plek in 100m
  • Denicia Hamilton – 3de plek in Diskus

0.15 Seuns

  • Ruben Kruger – 1ste plek in 200m en 100m, en 2de plek in 400m
  • Luan Oosthuizen – 3de plek in 100m Hekkies

0.15 Dogters

  • Lijané Jv Rensburg – 3de plek in Gewigstoot (afwesig tydens foto)

0.14 Seuns

  • Marinus Rademan – 2de plek in 1500m en 3de plek in 800m
  • Wian Pretorius – 2de plek in 100m Hekkies en 300m Hekkies
  • Aiden Fourie – 2de plek in 200m en 3de plek in 100m
  • Christiaan Cilliers – 3de plek in Diskus

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hstransvalia.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal