Vrystaat Skoleswemspan. Vier dogters van Primêre Meisieskool Oranje is ingesluit by die Vrystaat skoleswemspan. Die span gaan die Vrystaat verteenwoordig in Bloemfontein by die SA skole swem kampioenskappe vanaf 4 tot 7 April.
Oranje se verteenwoordigers:
- Carinke Wessels o.12
- Livia Gutter o.13
- Inge Opperman o.13
- Ella van Viegen o.13
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









