)
Vrystaat-Swemspan – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaat-Swemspan – Hoër Meisieskool Oranje kondig met trots aan dat sewe van hul leerders gekies is vir die Vrystaat-swemspan. Die swemmers wat die eer gekry het om die Vrystaat-swemspan te…

Vrystaat Skoleswemspan – Primêre Meisieskool Oranje

Vrystaat Skoleswemspan. Vier dogters van Primêre Meisieskool Oranje is ingesluit by die Vrystaat skoleswemspan. Die span gaan die Vrystaat verteenwoordig in Bloemfontein by die SA skole swem kampioenskappe vanaf 4…

Tweekampliga 2 – Primêre Meisieskool Oranje

Tweekampliga 2. Dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het 15 Oktober aan Tweekamp liga 2 deelgeneem. Onder 9: Onder 11: Onder 13: Onder 15: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto…