)

Hoërskool Punt, Mosselbaai se Punt Vaatjie-Gholfdag

Die jaarlikse Vaatjie gholfkompetisie het op 10 November in winderige toestande plaasgevind. Die wenners van die 9 putjie kompetisie was J Joubert en S du Plessis van Laerskool Hartenbos en die wenners van die 18 putjie kompetisie was

G Steinhobel en Q D’Elboux van Punt. Die algehele wenner van die Vaatjie kompetisie was Punt met 118 punte, Laerskool Park tweede met 114 punte en Laerskool Hartenbos derde met 108 punte. Baie dankie aan die borge wat die pryse vir die kompetisie moontlik gemaak het en die spelers wat die kompetisie in goeie gees afgehandel het.

Aangeheg foto van Punt-personeel wat betrokke was:

Quinton D’Elboux, Karen vd Berg, Jannie Slabber, Riekie Lessing, Michiel Neethling, Gustav Steinhobel, Marais Pelser en Imieel van Zyl.

Voor: Kobus Swanepoel met die trofee

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal