Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie het die afgelope naweek aan ‘n boogskietkompetisie deelgeneem. Dit het plaasgevind by die Secca Boogskiet Klub in Rustenburg.
Bergsig Akademie, se boogskietspan het uitstekend presteer en behaal ‘n algehele tweede plek tydens die kompetisie.
Die volgende leerders het ook individuele plekke tydens die boogskietkompetisie behaal. Hulle is:
- Wessel vd Bank. Hy behaal ‘n eerste plek vir hoërskoolseuns en
- Minéke Campbell behaal ‘n eerste plek vir hoërskooldogters.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.bergsigacademy.net/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








