)

Motheo/Xhariep-byeenkomsrekord – Hoër Meisieskool Oranje

Motheo/Xhariep-byeenkomsrekord – Rumé Burger, Hoër Meisieskool Oranje het verlede Saterdag, ‘n week na haar tyd van 11.67 in die 100m vir o/17 die jare lange rekord verpletter tot ‘n tyd van 11.55.

Daarmee het sy die vorige Motheo/Xhariep-byeenkomsrekord van 12.10 wat sedert 1998 staan verpletter.

Rumé het vroeër die dag die 200m in 23.98 gewen. Sodoende het sy die vorige rekord van 24.43 in 2020 ook verbeter.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za/

Foto voorsien

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal