Motheo Xhariep Streek-atletiekbyeenkoms-Hoërskool Fichardtpark Hoërskool Fichardtpark se atlete het geskitter by die hamer fokus tydens die Motheo Xhariep Streek-atletiekbyeenkoms.
Die Fichie-manne het skoonskip gemaak op die podium vir S19. Matthew Durow het ook ‘n nuwe byeenkomsrekord met sy afstand van 62.7m opgestel. Ruan Kriel is tweede met 55.01m en Malan Van Rensburg het die derde plek behaal met 46.27m.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










