)

Graad 8 Konsert – Hoërskool Nelspruit

Graad 8 Konsert. Die nuwe Graad 8’s van Hoërskool Nelspruit het onlangs hul graad 8 konsert, vier keer aangebied.
Die nuwelinge het op die verhoog meegeding in ‘n vriendskaplike kompetisie tussen die Spartane, Atheners en Trojane. Elke groep het hul alles gegee, maar dit was uiteindelik die Spartane wat as wenners uit die stryd getree het met ‘n vertoning wat almal beïndruk het.
‘n Hoogtepunt van die aand was die oupas, wat met hul kieries ’n wenvertoning gelewer het. Die graad 8’s het vir drie weke hul kant gebring te midde van klasdraf, harde sportoefeninge en die aanleer van al die nuwe tradisies wat deel is van die NHS-kultuur.

Schalk Loock

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://nelliesh.co.za/

Foto’s: Mnr. Riaan Swanepoel

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal