4 in 1 Gala. Hoërskool Goudveld leerder, Mianique Lombard het die afgelope naweek aan die 4 in 1 gala in Kimberley deelgeneem. Mianique het in die ouderdomsgroep 17-20 jaar deelgeneem.
Sy behaal die volgende prestasies:
Tweedeplek:
- 100m borsslag
- 50m borsslag
- 50m rugslag
Eersteplek:
- 200m borsslag
- 200m individuele medley aflos
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










