Easterns T20 Krieket. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, se o.16 Krieketspan het hulle eerste wedstryd in die Easterns T20 Krieket reeks gewen.
Leeuwenhof behaal ‘n totaal van 186/6 en slaag daarin om Alberton High School uit te haal vir slegs 86 lopies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








