)

Matrieks 2024 Top-presteerders – Hoërskool Duineveld

Matrieks 2024 Top-presteerders. Hoërskool Duineveld, Upington, is trots op die uitslae van hul Matrieks 2024 Top-presteerders.

Pierre Nel – 90,3%

Pierre behaal 7 A’s en behaal ook die 2de plek in Noord-Kaap asook die beste Provinsiale vakprestasie in Inligtingstegnologie (94%). Hy is ook die Dux-leerder vir 2024. Die vakke waarin Pierre A’s behaal het, is Afrikaans Huistaal, Engels Huistaal, Wiskunde, Lewensoriëntering, Rekeningkunde, Inligtingstegnologie en Fisiese Wetenskappe.

Lizelle Human – 87,7%

  • Lizelle behaal 7 vak A’s asook die 13de plek in die Noord-Kaap. Sy ontvang ook ‘n Provinsiale toekenning vir die 7 A’s in Afrikaans Huistaal, Engels Huistaal, Wiskunde, Lewensoriëntering, Rekeningkunde, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe.

Mari Human – 87%

  • Mari behaal 6 vak A’s asook die 18de plek in Noord-Kaap. Sy behaal ook die beste Provinsiale nteringvakprestasie in Rekeningkunde (96%). Mari se 6 vak A’s in Engels Huistaal, Wiskunde, Lewenoriëntering, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskappe, Ingenieursgrafika en -ontwerp.

Karlien Rossouw – 84%

  • Karlien behaal 6 vak A’s in Afrikaans Huistaal, Engels Huistaal, Lewensoriëntering, Rekeningkunde, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe.

Petrus Visser – 84%

  • Petrus behaal 5 vak A’s in Wiskunde, Lewensoriëntering, Ingenieursgrafika en -ontwerp, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe.

Philip Kuhn – 83,7%

  • Philip behaal 5 vak A’sAfrikaans Huistaal, Wiskunde, Rekeningkunde, Ingenieursgrafika en -ontwerp, Fisiese Wetenskappe

Pieter Slabber – 80,9%

  • Pieter behaal 5 A’s in Afrikaans Huistaal, Wiskunde, Lewensoriëntering, Rekeningkunde, en Ekonomie.

Anica Booysen – 80,9%

  • Anica behaal 4 A’s in Engels Huistaal, Lewensoriëntering, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe.

Dané Naude – 80,3%

  • Dané behaal 5 A’s in Afrikaans Huistaal, Engels Huistaal, Lewensoriëntering, Rekeningkunde en Lewenswetenskappe.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://duineveld.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal