)

Krieket SA nasionale week – Grey Kollege

Krieket SA nasionale week. Tydens die Krieket SA nasionale week het Vrystaat se o16 span nie een wedstryd afgestaan nie. Hulle het al vyf hul wedstryde gewen en sodoende gekwalifiseer om volgende jaar in die A-afdeling deel te neem.

Uit die vyf wedstryde, was vier Grey Kollege spelers aangewys as speler van die wedstryd.

  • Wedstryd 1: Vrystaat teen Border Kei – Speler van die wedstryd: Divan
  • Wedstryd 3: Vrystaat teen Easterns – Speler van die wedstryd: Daniel
  • Wedstryd 4: Vrystaat teen Limpopo Impalas – Speler van die wedstryd: Daniel
  • Wedstryd 5: Vrystaat teen Garden Route Badgers – Speler van die wedstryd: Tamim

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegesecondary.com/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal