SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe. Stefan Borka, leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai het vanaf 13 tot 15 Desember aan die SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem.
As kaptein van die Wes-Kaap Gimnastiekspan het Stefan puik presteer:
- Goud: Vloer
- Silwer: Spronge
- Goud: Algehele wenner (Vlak 4-seuns)
- Brons: Wes-Kaap span in Parkour
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.pointhighschool.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








