PSI Junior hokkietoernooi. Ses hokkiesterre van Hoërskool Zwartkop, Centurion, is gekies vir deelname tydens die PSI Junior hokkietoernooi. Die Pro Series Indoor (PSI) Nationals vind plaas vanaf 11 tot 15 Desember in Kaapstad.
Hoërskool Zwartkop se deelnemers is:
- Lome Brink
- Sarah Gouws
- Genna Claassens
- Ariane Grobbelaar (Kaptein van die o/14B span)
- Johannes Badenhorst
- Nathan Bennett.
Hierdie spelers verteenwoordig die Titans by die PSI Junior hokkietoernooi.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








