Vrystaat Swem Klubkampioenskappe. Vyf swemmers van Hoërskool Trio, Kroonstad, het vanaf 4 tot 8 Desember deelgeneemaan die Vrystaat Swem Klubkampioenskappe te Bloemfontein (Free State Champs).
- Milan Pretorius
- Wian Pienaar
- Kayla Welgemoed
- Cala Welgemoed
- Christoff van Schalkwyk
Bogenoemde swemmers behaal almal PB’s en dring deur na finale van hulle items.
Milan Pretorius en Christoff van Schalkwyk het die volgende plekke op die podium behaal:
Milan (seuns 15 jaar):
- Silwer in 50 m Borsslag
- Brons in 100 m Borsslag
Christoff (seuns 14 jaar)
- Brons in 50 m Rugslag

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









