)

Eerste hokkiespan blink uit – Primêre Meisieskool Oranje

Eerste hokkiespan blink uit. Met trots groet Primêre Meisieskool Oranje die eerste hokkiespan van 2024 en kyk terug na ‘n blink jaar van pragtige hokkie.

Hierdie dogters het aan verskeie toernooie deelgeneem en soos volg presteer:

  • ECHS hokkietoernooi: Eindig eerste
  • Pietie Coetzee hokkietoernooi: Eindig derde
  • Die dogters het in die All Girls Toernooi deelgeneem en baie goed gevaar.

Die dogters verloor ook slegs een wedstryd tydens hulle hele liga-seisoen.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal