AFS sub-youth championship. Amorè Vorster het verlede naweek aan die AFS sub-youth championship in Bloemfontein deelgeneem.
Amoré het twee silwer medaljes verwerf met haar Diskus en Gewigstoot.
Amorè is ook ingesluit in die Vrystaat Atletiekspan wat op 6 Desember gaan deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkomvolkskool.co.za/
Foto verskaf









