Wiskunde prysuitdeling. Ivan Graaff, leerder van Welkom Gimnasium, is Dinsdag by die prestige wiskunde prysuitdeling aangewys as 1ste in die Vrystaat en Noord-Kaap vir graad 11. Ivan het ook die trofee ontvang vir die beste vordering oor die afgelope 12 maande in wiskunde!
Dis uitstekende prestasies Ivan!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf










