SALA-Redenaarskompetisie. Hoërskool Ermelo leerder, Madri van Niekerk, het twee eerste plekke behaal by die SALA-Redenaarskompetisie.
Madri het aan die Nasionale Finale Rondte deelgeneem en ‘n puik 95,5% in die Engels Eerste Addisionele Taal afdeling ontvang. Sy het ook 97% in die Afrikaans Huistaal afdeling.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








