Matriek 2024 Merkers. Hoërskool Hans Moore, Benoni, is trots op die nege onderwysers wat aangestel is as Merkers van 2024 se Matriek-eindeksamen vraestelle.
- Me N Prinsloo: Lewens Wetenskappe P1
- Me L Hogan: Afrikaans FAL P3
- Me C Enslin: Rekeningkunde P1
- Mnr R Luyt: Besigheidstudies P1
- Me S Kemp: Meganies P1 – Interne Moderator
- Me J van den Berg: Afrikaans HL P3
- Mnr R Lewis: Engineering Graphics& Design P1
- Me R Scheepers: SACAI – English
- Me S Openshaw: English HL P1

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










