Marneau Dreyer O/11 en Shawn Beukes O/11, van Laerskool Meiringspark in Klerksdorp, is in die KOSH-krieketspan opgeneem. Hulle neem deel aan die proewe vir die Noorwes-Krieketspan  wat die naweek  van 22 September 2017 tot 25 September 2017 te Lichtenburg plaasvind. Meiringspark is baie trots op Marneau en Shawn.
Op die foto bo:
van links na regs: Â Marneau Dreyer O/11 en Shawn Beukes O/11