[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”]
Na afloop van die platteland proewe is daar tien 0/18 dogters verkies uit Hoƫrskool Upington, Duineveld, HMO en Daniƫlskuil om die Noord-Kaap te verteenwoordig. Hierdie span het bekend gestaan as die Robyne, een van twee spanne wat die Noord-Kaap verteenwoordig het op die onlangse SA toernooi wat in die Junie vakansie in Boksburg plaasgevind het. Hierdie span het besonder goed gevaar en `n silwer medalje gewen op die toernooi. Hoƫrskool Upington wil graag hiermee vir elke dogter asook hulle afrigter hartlik geluk wens wat deel was van hierdie span. Dit is waarlik `n besonderse prestasie.
Aan die einde van die toernooi is daar ook n Top 35 vir die 0/18 ouderdomsgroep aangewys en Christin Fox is uit die Robyne span vir hierdie groep gekies.
Foto 1
van links agter: Ā Me M. Bezuidenhout, Me M. Taylor (Spanbestuurder), D. Slabbert (DaniĆ«lskuil), E. Visser (Duineveld), A. Everson ( HoĆ«rskool Upington), C. Fox (HMO), L-M. Groenewald (o/k, HoĆ«rskool Upington),
J-A. Kasimbingwe (k, HMO), Ā Me C. Esterhuizen (afrigter, HoĆ«rskool Upington)
Links voor: Ā K. Vries (DaniĆ«lskuil), N. Olivier (HoĆ«rskool Upington), C. Hanekom (Duineveld), M Arendse (DaniĆ«lskuil)
Foto 2:
C. Esterhuizen en C. Fox
[/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image” src=”http://northerncape.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/Estehuizen-en-Fox.jpg” alt=”Estehuizen en Fox – Uppies” title_text=”Estehuizen en Fox – Uppies” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]