Menlopark se nuwe atletiekbaan – Hoërskool Nelspruit
Menlopark se nuwe atletiekbaan. Nellies se atlete het behoorlik baljaar op Hoërskool Menlopark se nuwe atletiekbaan. Die afgelope naweek se atletiekfokus was nou wel merendeels op Pretoria se Pilditch-stadion gerig…









