)
Uppies se Krieket kook

Die volgende leerders is verkies om die Onder 15 ZFM Distrikspan te verteenwoordig. Gideon Breedt Brend Mulder Ferdie Richter Daylon Beukes Keanu Baba Ian Erasmus Geo Engelbrecht