Sedibeng Krieket – HoĆ«rskool Driehoek maak hul merk
Sedibeng Krieket. Driehoek Krieketsterre skyn helder in Sedibeng. HoĆ«rskool Driehoek, Vanderbijlpark, se krieketspelers het pas ān reuse mylpaal bereik. Hierdie manne en hul skool kan nie trotser wees nie! Vyf…









