)
Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade – Hoërskool Trio presteer

Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade. Hoërskool Trio, Kroonstad, is trots om aan te kondig dat Zanne-Mari Greeff, ’n derde plek in die Vrystaat behaal het tydens die tweede rondte van die Suid-Afrikaanse…

Wiskunde Prestasies – Zanne-Mari Greeff van Trio kry toekenning

Wiskunde Prestasies. Zanne-Mari Greeff, Graad 9 leerder van Hoërskool Trio, Kroonstad, is uitgenooi na die Prestige Wiskunde-Prysuitdeling. Dit is vir leerders met wiskunde prestasies van die Vrystaat en Noord-Kaap. Bloemfontein…