ASA Kampioenskappe – Hoërskool Nelspruit
ASA Kampioenskappe. Agtien atlete van Hoërskool Nelspruit is tans in Kaapstad waar hulle Mpumalanga verteenwoordig by die ASA Kampioenskappe. Dit word by die Groenkloof Stadion aangebied. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Noordheuwel Top 15 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Nelspruit
Noordheuwel Top 15 Atletiekbyeenkoms. Die Gideonsbende van Hoërskool Nelspruit se atletiekspan wat Woensdag 5 Februarie na Krugersdorp gereis het om aan die jaarlikse prestige Top 15- byeenkoms te gaan deelneem,…










