)
Cravenweek en Akademieweek Rugby – Hoërskool Fichardtpark

Cravenweek en Akademieweek Rugby. Vyf rugbyspelers van Hoërskool Fichardtpark verteenwoordig hul skool by Cravenweek en Akademieweek Rugby. Hoërskool Fichardtpark se eerstespan slot, Bukho Mlali, draf môre, 25 Junie, vir die…

Rhino Week Rugby – Hoërskool Fichardtpark leerder na Ierland

Rhino Week Rugby. Een van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se Fichie Leeus Rugbyspeler, Zaine van Zyl, is as deel van die o.17 Rhinoweek span gekies wat na Ierland toer. Meer…