Netbal Weskusspanne – HoĆ«rskool Swartland
Netbal Weskusspanne. Elf netbalspelers van HoĆ«rskool Swartland in Malmesbury is tot onderskeie Netbal Weskusspanne verkies. Hierdie spelers sal die distrik by die Interdistrik-toernooi vanaf 16 tot 19 Julie verteenwoordig. Lees…









