)
Rhino Week Rugby – Grey Kollege speler van die week

Rhino Week Rugby. Zach Walbrugh, o14A losskakel van Grey Kollege, is aangewys as speler van die o14 Rhino Week. Zach se span het ook as wenners weggestap van die toernooi.…