)
Y2K Bergfietswedren – Laerskool Truida Kestell Fietsryer presteer

Y2K Bergfietswedren – Deon van Zyl van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het die afgelope naweek deelgeneem aan die Y2K Bergfietswedren se “short tour” vanaf Colesberg. Dit behels ‘n totaal van…