)
DF-hokkiespelers in WP-spanne opgeneem

Baie geluk aan die volgende DF-leerders wat WP Noordsone-spanne vir seunshokkie gemaak het: Jacques de Vos (o.18) Mikhail van Greunen (o.18) Ruben van Biljon en(o.18) Rienhardt van Eeden (o.16).