)
World Lyrical Dance – HoĆ«rskool Wesvalia

World Lyrical Dance. Uitsonderlike Dansprestasies deur HoĆ«rskool Wesvalia! Drie Dansers van HoĆ«rskool Wesvalia in Klerksdorp het hul talent en toewyding ten toon gestel by die World Lyrical Dance Federation Kampioenskappe…