Wilmarié Vorster – Primêre Skool Willem Postma personeel
Wilmarié Vorster. Primêre Skool Willem Postma van Bloemfontein verwelkom graag ;n nuwe personeellid. Wilmarié Vorster is die nuweling by die skool. Sy sal verantwoordelik wees vir die Graad 2 klas.…








