)
Hoërskool Punt Netbal nuus

Tydens die langnaweek het 3 van ons netbalspanne, onderweg na Hermanus,  teen Swellendam gespeel.  In Swellendam aangekom, het die wedstryde met dreigende weer begin. Die o/14A-span verloor 12-15, o/16A wen…